Boland en sy breier haaks oor kontrak

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Randall Modiba Foto: Argief
Randall Modiba Foto: Argief

Die Boland Rugbyunie word deur nog ’n arbeidsklag in die gesig gestaar nadat sy afrigter, Randall Modiba, die unie vir onbillike afdanking by die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) verkla het.

Dit kom nadat Modiba blykbaar ’n verlenging van sy kontrak as die Kavaliers se hoofafrigter beding het, maar die nuwe bestuur ná die afsterwe van die voormalige president, Ivan Pekeur, besluit het om hom af te dank.

Boland ontken egter dat hy sy hoofbreier afgedank het en sê Modiba se kontrak het bloot verstryk. Modiba word deur die vakbond Sports Employees Unite (SEU) verteenwoordig, wat die klagte by die KBVA ingedien het. Boland sal dit teenstaan.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.24
+0.1%
Rand - Pond
19.67
+0.8%
Rand - Euro
16.70
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,790.80
+0.1%
Silwer
20.42
+0.6%
Palladium
2,268.50
-0.9%
Platinum
956.50
-0.5%
Brent-ruolie
99.60
+2.2%
Top-40
64,279
-0.5%
Alle aandele
70,995
-0.4%
Hulpbronne 10
64,416
-2.2%
Industriële 25
86,943
-0.1%
Finansiële 15
16,098
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos