Boland ‘kan nog skik’ met breier Modiba

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Randall Modiba
Randall Modiba

Die Boland Rugbyunie (BRU) moet Woensdag voor die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) verskyn ná die afdanking van hul afrigter, Randall Modiba.

Die vakbond Sports Employees Unite het die BRU verkla, waarna die KVBA beslis het ’n versoeningsproses moet gevolg word. As dit misluk, sal daar na arbitrasie oorgegaan word.

Die KVBA het Boland se versoek om Woensdag se bemiddelingsproses uit te stel, verwerp, maar Bennie van Rooi, president van die unie, is steeds hoopvol dat hulle ’n vergunning sal kry. Die BRU voer aan hulle het tyd nodig om vir Saru se hoofraadsvergadering later in die week voor te berei.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.10
+0.9%
Rand - Pond
20.46
+0.1%
Rand - Euro
17.13
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.85
-0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,834.71
0.0%
Silwer
24.29
0.0%
Palladium
2,111.50
0.0%
Platinum
1,034.00
0.0%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
68,186
-2.1%
Alle aandele
74,835
-1.9%
Hulpbronne 10
74,924
-3.0%
Industriële 25
94,147
-1.8%
Finansiële 15
15,076
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos