Ward se ‘bene wou nie na kop luister’

akkreditasie
Jeremy Ward sê fiksheid is vir hom ’n belangrike wapen in sy arsenaal. Foto: Gallo Images
Jeremy Ward sê fiksheid is vir hom ’n belangrike wapen in sy arsenaal. Foto: Gallo Images

Hy was bewus van Beauden Barrett se rekord in die “Bronco”-fiksheidstoets, maar later kon sy bene net nie meer vinnig genoeg beweeg om by dié All Black-ster se tyd uit te kom nie.

Nietemin kan die Haaie-senter Jeremy Ward trots wees op sy spogtyd van vier minute en 14 sekondes in die “Bronco”. Dit is slegs twee sekondes stadiger as die 4:12 wat Barrett verlede jaar gedurende ’n Blues-oefening gehardloop het, wat alom as ’n wêreldrekord vir rugbyspelers beskou word.

“Twee sekondes is ’n ver ent. My bene wou nie reageer op wat my kop gesê het nie,” het Ward (25) aan Netwerk24 gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.15
+1.1%
Rand - Pond
20.68
+0.9%
Rand - Euro
17.19
+1.2%
Rand - Aus dollar
10.99
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+1.0%
Goud
1,843.89
+0.2%
Silwer
24.48
+1.4%
Palladium
2,062.50
+3.0%
Platinum
1,056.00
+2.8%
Brent-ruolie
88.44
+1.1%
Top-40
69,411
-0.2%
Alle aandele
76,029
-0.2%
Hulpbronne 10
77,088
+0.1%
Industriële 25
95,350
-0.3%
Finansiële 15
15,105
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos