Bulle is katvoet vir Cheetahs op Loftus

akkreditasie
Marco Jansen van Vuren vervang Zak Burger in die nr. 9-trui van die Blou Bulle vir Saterdag se Curriebeker-ontmoeting met die Cheetahs op Loftus.  Foto: Gallo Images
Marco Jansen van Vuren vervang Zak Burger in die nr. 9-trui van die Blou Bulle vir Saterdag se Curriebeker-ontmoeting met die Cheetahs op Loftus. Foto: Gallo Images

Dit is die Curriebeker-voorloper teen die houtlepel-kandidaat op Loftus Versfeld, maar Jake White sê dit beteken nie sy Blou Bulle sal so selfvoldaan wees om die Cheetahs vlak te kyk nie.

Trouens, die Bulle-afrigter gee toe hulle weet nie heeltemal wat om van die Vrystaters te verwag nie.

“Dit is wat hulle gevaarlik maak. Hulle kan vinnig drie, vier drieë druk en wanneer daar nie veel is om voor te speel nie, is hulle ’n span wat die boeie kan afskud.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 268/10 & 14/0
India A 276/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.83
+0.1%
Rand - Pond
20.95
+0.2%
Rand - Euro
17.86
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.29
-0.0%
Rand - Jen
0.14
+0.1%
Goud
1,789.74
+0.3%
Silwer
22.46
-0.2%
Palladium
1,853.00
-0.0%
Platinum
963.00
+0.6%
Brent-ruolie
75.44
+3.2%
Top-40
66,194
-0.5%
Alle aandele
72,583
-0.5%
Hulpbronne 10
69,216
-1.3%
Industriële 25
95,805
-0.2%
Finansiële 15
14,257
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos