Bulle se Eskom word straks ’n Tier

akkreditasie
Marco van Staden, vuurvreter-flank van die Bulle, gaan straks voortaan sy brood en botter, soos die skrumskakel Ivan van Zyl (agter Van Staden), in Engeland verdien. Foto: Gallo Images
Marco van Staden, vuurvreter-flank van die Bulle, gaan straks voortaan sy brood en botter, soos die skrumskakel Ivan van Zyl (agter Van Staden), in Engeland verdien. Foto: Gallo Images

Die kans is goed dat die Bok-flank Marco van Staden Saterdag vir oulaas vir die Bulle speel wanneer hulle in die Curriebeker-eindstryd teen die Haaie te staan kom.

Van Staden is op pad Engeland toe om vir die Leicester Tigers te gaan speel.

Volgens rugbypass.com het die Tigers ’n plaasvervanger vir die voormalige Crusaders-losvoorspeler Jordan Taufua gesoek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Namibia (w) 186/7
Germany (w) 90/2
besig om te laai... Regstreeks
England 284/10
India 416/10 & 43/1
Rand - Dollar
16.50
-1.3%
Rand - Pond
19.96
-0.0%
Rand - Euro
17.21
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.24
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,810.71
0.0%
Silwer
19.89
0.0%
Palladium
1,964.46
0.0%
Platinum
892.00
0.0%
Brent-ruolie
111.63
+2.3%
Top-40
59,640
-0.8%
Alle aandele
65,662
-0.9%
Hulpbronne 10
61,245
-4.1%
Industriële 25
80,264
+1.1%
Finansiële 15
14,564
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos