Bulle se veteraan V8 het nie brieke nie

akkreditasie
Die Bulle se ervare kaptein en agtsteman, Duane Vermeulen, is Rapport se Speler van die Reeks. Foto: Gallo Images
Die Bulle se ervare kaptein en agtsteman, Duane Vermeulen, is Rapport se Speler van die Reeks. Foto: Gallo Images
Duane Vermeulen

Kom ons spring weg deur dit duidelik te stel dat hierdie my vormspan in die Curriebekerreeks is en nie my toetsspan nie.

Daarom was dit moeilik om nie vir Jeandré Rudolph (Cheetahs), Elrigh Louw (Bulle), JJ van der Mescht (Haaie), Willie Engelbrecht (Pumas), Devon Williams (Pumas), Zak Burger en Gideon van der Merwe (albei Griekwas) plek in die vormspan te kry nie. Hul vorm was beter as die meerderheid van die topspelers en in sekere gevalle Springbokke s’n.

My moeilikste keuses is op heelagter, buitesenter, losskakel en vyfslot.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
West Indies 340/5
Bangladesh 234/10
besig om te laai... Regstreeks
England 360/10
New Zealand 329/10 & 199/5
Rand - Dollar
15.80
+1.1%
Rand - Pond
19.39
-0.0%
Rand - Euro
16.68
-0.0%
Rand - Aus dollar
10.98
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,827.37
0.0%
Silwer
21.15
0.0%
Palladium
1,880.50
0.0%
Platinum
911.50
0.0%
Brent-ruolie
113.12
+2.7%
Top-40
59,993
+1.6%
Alle aandele
66,349
+1.6%
Hulpbronne 10
64,422
-0.2%
Industriële 25
76,590
+2.6%
Finansiële 15
15,623
+1.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos