Hy was die losskakel met die “ysbloed” in sy are en die “ewige glimlag” op sy gesig.
Dít is hoe een van sy voormalige spanmaats, Schalk Ferreira, die losskakel Demetri Catrakilis altyd sal onthou.
Catrakilis, wat op 6 Julie 31 jaar oud word, het vandeesweek sy uittrede uit rugby aangekondig.