Cheetah-harte in beseringstyd gebreek

akkreditasie
Clayton Blommetjies druk Saterdagaand die Cheetahs se derde drie teen Connacht in Galway, Ierland.Foto: Gallo Images
Clayton Blommetjies druk Saterdagaand die Cheetahs se derde drie teen Connacht in Galway, Ierland.Foto: Gallo Images

Afrigters sê dikwels spanne moet 80 minute lank speel, maar nie eens 85 minute se spel was genoeg om die Cheetahs van ’n nederlaag in die doodsnikke teen Connacht te red nie.

In die 86ste minuut het Tom Farrell Cheetah-harte gebreek met sy drie om op dramatiese wyse sy span met 24-22 te laat wen in die spanne se Pro-14 wedstryd in Galway, Ierland.

Ja, Connacht moes hard veg om die Cheetahs te klop, maar die rooikaart wat Dries Swanepoel gekry het vir ’n waansinnige duikslag met die telling op 22-19 vir die Cheetahs, gaan nog lank by hulle spook.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.29
-1.2%
Rand - Pond
20.63
-0.7%
Rand - Euro
17.32
-1.0%
Rand - Aus dollar
10.92
-0.7%
Rand - Jen
0.13
-1.0%
Goud
1,839.79
+0.3%
Silwer
23.90
-1.6%
Palladium
2,149.50
+1.8%
Platinum
1,028.50
-0.5%
Brent-ruolie
87.89
-0.6%
Top-40
65,653
-3.9%
Alle aandele
72,164
-3.7%
Hulpbronne 10
71,479
-4.8%
Industriële 25
90,959
-3.5%
Finansiële 15
14,713
-2.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos