Cheetahs hoop nou op 'n plek in 'B-reeks"

akkreditasie
Hawies Fourie
Hawies Fourie

Die Cheetahs is hoopvol om teen die einde van die maand te hoor of hul betrokkenheid in die “B-liga” van die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) gaan realiseer of nie.

Die Vrystaatse franchise soek sedert hulle twee jaar gelede saam met die Southern Kings uit die Pro14-reeks deur SA Rugby geskop is, al ’n geruime tyd na ’n ander kompetisie van internasionale gehalte waarin hulle kan meeding.

Sedert die Stormers, Bulle, Haaie en Leeus by die VRK aangesluit het, was daar nog nie weer plek in ’n internasionale kompetisie vir die Vrystaters nie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Rand - Dollar
16.34
-0.9%
Rand - Pond
19.73
-0.5%
Rand - Euro
16.68
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.51
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,782.18
-1.1%
Silwer
20.48
-1.6%
Palladium
2,199.50
-1.3%
Platinum
946.00
-2.1%
Brent-ruolie
98.15
-1.5%
Top-40
64,076
+0.1%
Alle aandele
70,790
+0.1%
Hulpbronne 10
63,999
-0.1%
Industriële 25
86,756
+0.2%
Finansiële 15
16,076
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos