Cheetahs pak Stormers, Haaie en oorsese spanne in uitdaagtoernooi

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Springbok-vleuel Rosko Specman sal vir die Cheetahs beskikbaar wees in volgende maand se uitdaagwedstryde in Bloemfontein. Foto: Gallo Images
Die Springbok-vleuel Rosko Specman sal vir die Cheetahs beskikbaar wees in volgende maand se uitdaagwedstryde in Bloemfontein. Foto: Gallo Images

Die Cheetahs gaan volgende maand voor toeskouers in Bloemfontein met die Stormers, Haaie en twee Europese rugbyspanne kragte meet in die Toyota-uitdaagtoernooi, waarin prysgeld van R250 000 in elk van die wedstryde op die spel is.

Diables Barcelona van Spanje en Roemenië se CSM Stiinta Baia Mare is die Europese spanne wat deur die Cheetahs uitgedaag is om hier te kom speel.

Al die wedstryde gaan van 13 tot 26 November in die Toyota-stadion gespeel word en sal ook deur SuperSport uitgesaai word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa A 297/10 & 116/5
India A 276/10
besig om te laai... Regstreeks
Sri Lanka 204/10 & 328/8
West Indies 253/10
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.84
+1.4%
Rand - Pond
21.09
+1.0%
Rand - Euro
17.92
+1.3%
Rand - Aus dollar
11.24
+1.4%
Rand - Jen
0.14
+1.5%
Goud
1,766.80
-0.9%
Silwer
22.31
-0.1%
Palladium
1,750.09
+0.3%
Platinum
935.50
-0.1%
Brent-ruolie
68.87
-0.5%
Top-40
64,555
-0.4%
Alle aandele
71,021
-0.3%
Hulpbronne 10
67,557
-0.5%
Industriële 25
93,673
-0.4%
Finansiële 15
13,890
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos