Wiese tot Februarie geskors

akkreditasie
Jasper Wiese verlaat die veld ná hy ’n rooikaart in die Cheetahs se wedstryd teen die Cardiff Blues gekry het. Foto: Gallo Images
Jasper Wiese verlaat die veld ná hy ’n rooikaart in die Cheetahs se wedstryd teen die Cardiff Blues gekry het. Foto: Gallo Images

Die Cheetahs se vurige agtsteman Jasper Wiese is Woensdag vir drie weke geskors deur ’n dissiplinêre komitee van die Pro14-reeks vir sy rooikaart-oortreding teen die Cardiff Blues twee weke gelede.

Dit beteken Wiese sal die Cheetahs se laaste wedstryd van die kalenderjaar teen die Ospreys (volgende Saterdag in Wallis) asook hul wegwedstryde teen Zebre (op 4 Januarie) en die Southern Kings (25 Januarie) misloop.

Hy kan eers weer op 1 Februarie, in Bloemfontein teen die Kings, sy terugkeer tot die speelveld maak.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.25
+0.6%
Rand - Pond
20.44
+1.1%
Rand - Euro
17.07
+1.0%
Rand - Aus dollar
10.80
+1.0%
Rand - Jen
0.13
+1.1%
Goud
1,810.88
-0.5%
Silwer
23.15
-1.5%
Palladium
2,351.00
+0.7%
Platinum
1,028.50
-0.6%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
66,640
-1.1%
Alle aandele
73,031
-1.0%
Hulpbronne 10
74,700
-0.7%
Industriële 25
90,024
-1.6%
Finansiële 15
14,865
-0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos