Cheetahs verlig nadat Frans vrygespreek is

akkreditasie
Frans SteynFoto: Gallo Images
Frans SteynFoto: Gallo Images

Die Vrystaat-Cheetahs is te verstane baie verlig nadat Frans Steyn vrygespreek is om in Saterdag se bepalende Curriebeker-rugbywedstryd teen die Westelike Provinsie in Bloemfontein te kan speel.

Die Springbok-senter is ná die wedstryd teen die Haaie uitgewys vir ’n beweerde gevaarlike hoogvat op Manie Libbok.

“Ons was maar op ons senuwees (met sy tugverhoor) gewees. Ek het van die begin af gevoel hy is onskuldig en het nie regtig gedink dat hy skuldig bevind sou word nie, maar ’n mens is nooit seker nie,” sê Hawies Fourie, afrigter van die span.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
South Africa 151/3
India 0
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.40
+0.8%
Rand - Pond
20.99
+0.6%
Rand - Euro
17.47
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.10
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,818.47
+0.3%
Silwer
23.77
+1.2%
Palladium
1,897.89
-0.3%
Platinum
994.93
+1.0%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
69,056
+1.1%
Alle aandele
75,694
+1.0%
Hulpbronne 10
75,246
+1.0%
Industriële 25
96,081
+1.9%
Finansiële 15
15,191
-1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos