Connacht kies Shimla-senter Bolton

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Shayne Bolton vroeër vanjaar vir die Shimlas in die Varsitybeker-reeks in aksie. Foto: Gallo Images
Shayne Bolton vroeër vanjaar vir die Shimlas in die Varsitybeker-reeks in aksie. Foto: Gallo Images

Shayne Bolton, ’n voormalige senter van die Shimlas, is ingesluit in Connacht se beginspan vir Vrydagaand se vriendskaplike wedstryd teen London Irish in Galway.

Die 21-jarige Bolton het Vrystaat se o.21’s verteenwoordig en was in die Cheetahs se oefengroep.

Plaaslike ondersteuners sal hom ook onthou vir sy goeie drie vir die Toyota-uitnodigingspan in die wedstryd teen die Cheetahs vroeër vanjaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.30
+0.3%
Rand - Pond
20.44
+1.1%
Rand - Euro
17.07
+1.0%
Rand - Aus dollar
10.83
+0.7%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,807.36
-0.6%
Silwer
22.99
-2.2%
Palladium
2,271.00
-2.7%
Platinum
1,018.00
-1.6%
Brent-ruolie
89.96
+2.0%
Top-40
66,799
-0.8%
Alle aandele
73,211
-0.8%
Hulpbronne 10
74,827
-0.6%
Industriële 25
90,216
-1.4%
Finansiële 15
14,948
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos