Connacht stuit Cheetahs se segetog

akkreditasie
Cian Kelleher van Connacht word deur die Cheetahs se linkervleuel, Rabs Maxwane, vasgevat in die spanne se Pro14-wedstryd Saterdagaand in Galway, Ierland.   Foto: Gallo Images
Cian Kelleher van Connacht word deur die Cheetahs se linkervleuel, Rabs Maxwane, vasgevat in die spanne se Pro14-wedstryd Saterdagaand in Galway, Ierland. Foto: Gallo Images

Ná wat aanvanklik ’n baie gelykop stryd was, het Jarrad Butler, Connacht se kaptein en agtsteman, Saterdagaand in Galway, Ierland, die laaste sê gehad in sy span se Pro14-sege van 25-17 oor die Cheetahs.

Die Cheetahs was rustyd ’n kortkop met 12-10 voor en was tot teen die einde nog in die wedstryd met die telling gelykop met 17-elk.

Toe het die plaasvervanger-flank, Henco Venter, ’n strafskop afstaan wat die tuisspan oorgeklits het om 20-17 voor te loop voordat Butler met twee minute speeltyd oor die Cheetahs van ’n bonuspunt ontneem het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.53
-0.0%
Rand - Pond
21.12
-0.0%
Rand - Euro
17.59
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.16
-0.0%
Rand - Jen
0.14
-0.0%
Goud
1,811.81
-0.1%
Silwer
23.43
-0.2%
Palladium
1,893.00
-0.6%
Platinum
978.50
-0.7%
Brent-ruolie
87.51
+1.2%
Top-40
68,282
0.0%
Alle aandele
74,956
0.0%
Hulpbronne 10
74,510
0.0%
Industriële 25
94,294
0.0%
Finansiële 15
15,338
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos