Stryd van Grotes wag ná Haaie wen

akkreditasie
Taai . . . maar lekker! Le Roux Roets omhels sy Haaie-spanmaats Werner Kok en Phepsi Buthelezi, terwyl Dylan Richardson in die agtergrond feesvier ná hul sege in die Curriebekerhalfeindstryd teen Griekwas gisteraand in Durban. Foto: Backpagepix
Taai . . . maar lekker! Le Roux Roets omhels sy Haaie-spanmaats Werner Kok en Phepsi Buthelezi, terwyl Dylan Richardson in die agtergrond feesvier ná hul sege in die Curriebekerhalfeindstryd teen Griekwas gisteraand in Durban. Foto: Backpagepix

Die twee “sake-uitblinkers” in Suid-Afrikaanse rugby, die Bulle en die Haaie, het hulle nou ook onderskei as verreweg die twee uitblinkers op die speelveld, wat nou maar eenmaal aandui dat goeie bestuur in die raadsaal én prestasie op die veld hand aan hand gaan.

Die twee spanne sal nou ’n heel laaste sê hê in waar die Curriebeker vir die res van die jaar gaan staan.

In Kingspark se afrigterslosie was gisteraand egter meer benoude boude terwyl die Haaie gesweet het om ’n begeesterde Griekwa-span te bêre as wat Vrydagaand die geval op Loftus was, waar die Bulle die Westelike Provinsie verneder het. Maar een ding staan soos ’n paal bo water: Die Haaie en Bulle is tans die beste spanne in Suid-Afrika.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
16.08
-0.9%
Rand - Pond
21.28
-0.4%
Rand - Euro
18.18
-1.0%
Rand - Aus dollar
11.26
+0.4%
Rand - Jen
0.14
-1.3%
Goud
1,784.01
+0.9%
Silwer
22.52
+0.6%
Palladium
1,798.46
+0.8%
Platinum
934.50
-0.6%
Brent-ruolie
69.67
+1.2%
Top-40
64,307
-0.4%
Alle aandele
70,808
-0.3%
Hulpbronne 10
66,503
-1.6%
Industriële 25
93,791
+0.1%
Finansiële 15
13,982
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos