Curriebeker
Deel

Blameer my, sê Jake

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Blou Bulle se Quewin Nortje word Vrydagaand in sy span se nederlaag teen die Westelike Provinsie oorrompel deur twee verdedigers. Foto: Christiaan Kotze, Gallo Images
Die Blou Bulle se Quewin Nortje word Vrydagaand in sy span se nederlaag teen die Westelike Provinsie oorrompel deur twee verdedigers. Foto: Christiaan Kotze, Gallo Images

My span, my skuld.

Dit was min of meer die strekking van die bekentenis wat Jake White, die Bulle se direkteur van rugby, Vrydagaand teenoor die media gemaak het nadat die unie se Curriebeker-span skandes gemaak het op Loftus Versfeld om segeloos in vanjaar se kompetisie te bly.

Alles is tans blou op Loftus, en nie op ’n goeie manier nie, met die Bulle wat nie net albei hul eerste Curriebeker-wedstryde van die seisoen verloor het nie, maar nou in hul laaste ses wedstryde in alle kompetisies aan die kortste ent getrek het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Bepalings
Vr. 31 Mrt. 23 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
NovaVit Griffons
NovaVit Griffons
Vodacom Blue Bulls
Vodacom Blue Bulls
Down Touch Investments Stadium
SuperSport
Vr. 31 Mrt. 23 17:05 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Toyota Cheetahs XV
Toyota Cheetahs XV
Airlink Pumas
Airlink Pumas
Toyota Stadium, Bloemfontein
SuperSport
Sa. 01 Apr. 23 15:30 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Fidelity ADT Lions
Fidelity ADT Lions
Cell C Sharks XV
Cell C Sharks XV
Emirates Airlines Park, Johannesburg
SuperSport
Uitslae
So. 26 Mrt. 23
Cell C Sharks XV
Cell C Sharks XV 20
DHL Western Province
DHL Western Province 7
Vr. 24 Mrt. 23
Airlink Pumas
Airlink Pumas 28
The Windhoek Draught Griquas
The Windhoek Draught Griquas 13
Vr. 24 Mrt. 23
Toyota Cheetahs XV
Toyota Cheetahs XV 32
Vodacom Blue Bulls
Vodacom Blue Bulls 7