Curriebeker

Boerpot wink ná Curriebeker-goud

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Pumas se besielende afrigter, Jimmy Stonehouse, word op die spelers se skouers gedra ná hul Curriebeker-sukses. Foto: Gallo Images
Die Pumas se besielende afrigter, Jimmy Stonehouse, word op die spelers se skouers gedra ná hul Curriebeker-sukses. Foto: Gallo Images

Covid-19 se vernielende uitwerking op die finansies van die land se 14 rugbyunies het gemaak dat dit veral by van die kleiner unies boomskraap gegaan het om te oorleef.

Die Pumas het egter post-Covid-19 met die wen van sy heel eerste Curriebeker-titel die muis uit die kerk gekry. En met soveel as R22 miljoen wat die Puma-unie kan maak met die All Blacks se eerste verskyning teen die Springbokke in die Mbombela-stadion op 6 Augustus, lag die bestuur van dié binnelandse unie binnekort al die pad bank toe.

Dit sal die eerste keer wees dat die All Blacks in Mbombela speel. Skotland (2013), Wallis (2014) en Argentinië (2016) het al in die Laeveld gaan draai, met die Bokke wat ’n 100%-wenrekord in dié rugbystreek het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Do. 14 Apr. 22 13:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Sigma Lions
The Windhoek Draught Griquas
Wits Rugby Stadium, Johannesburg
SuperSport
Vr. 15 Apr. 22 14:45 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
DHL Western Province
Toyota Free State XV
DHL Stadium, Cape Town
Sa. 16 Apr. 22 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Cell C Sharks XV
Vodacom Bulls
Hollywoodbets Kings Park, Durban
SuperSport
Uitslae
Sa. 11 Jun. 22
Toyota Free State XV
Toyota Free State XV 35
Vodacom Bulls
Vodacom Bulls 5
Vr. 10 Jun. 22
Airlink Pumas
Airlink Pumas 44
The Windhoek Draught Griquas
The Windhoek Draught Griquas 45
Vr. 10 Jun. 22
DHL Western Province
DHL Western Province 28
Cell C Sharks XV
Cell C Sharks XV 21
Puntelys
Span
S
W
P
Spanwapen
1. Toyota Cheetahs
12
10
48
Spanwapen
2. Vodacom Bulls
12
9
47
Spanwapen
3. The Windhoek Draught Griquas
12
7
36
Spanwapen
4. Airlink Pumas
12
5
29