Curriebeker

Bulle baas in sopnat Laeveld

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Tapiwa Mafura, vleuel van die Pumas, probeer Vrydagaand uit die hande bly van die Bulle se Richard Kriel. Foto: Gallo Images
Tapiwa Mafura, vleuel van die Pumas, probeer Vrydagaand uit die hande bly van die Bulle se Richard Kriel. Foto: Gallo Images

Diegene wat gedink het die eerste Curriebeker-wedstryd van die nuwe seisoen sou vonkelwyn-rugby oplewer, het dalk te hoë verwagtinge gehad.

Die Bulle het Vrydagaand die Pumas in ’n sopnat Mbombela met 33-19 geklop.

Die belofte van ’n wedstryd gekenmerk deur dartellopies en aftrappe wat tot drieë lei, was voor die tyd daar. Die Ligbloues het immers met spelers soos Kurt-Lee Arendse (heelagter), Madosh Tambwe (vleuel) en die senters David Kriel en Cornal Hendricks in die Laeveld opgedaag.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Wo. 19 Jan. 22 15:30 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Sigma Lions
New Nation Pumas
Emirates Airlines Park
Wo. 19 Jan. 22 17:45 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Cell C Sharks
Tafel Lager Griquas
Hollywoodbets Kings Park
Wo. 19 Jan. 22 20:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
DHL Western Province
Vodacom Bulls
DHL Stadium
Uitslae
Sa. 15 Jan. 22
DHL Western Province 48
Sigma Lions 36
Sa. 15 Jan. 22
Toyota Cheetahs 30
Tafel Lager Griquas 20
Vr. 14 Jan. 22
New Nation Pumas 19
Vodacom Bulls 33
Puntelyste
Span
S
W
P
1. Vodacom Bulls
1
1
5
2. DHL Western Province
1
1
5
3. Toyota Cheetahs
1
1
4
4. Sigma Lions
1
0
1