Die Cheetahs is alte bewus daarvan dat die Griffons aandag sou gegee het om hul dryfmale te stop.
Die Cheetahs is Sondag die Perses se eerste Curriebeker-teenstander in Welkom.
Die Griffons het verlede week in Durban ná ’n goeie begin swaargekry toe die Haaie met hul lynstaandrywe die oorhand gekry het om met 32-16 te wen.