Curriebeker

Covid-beperkings dalk voor Curriebeker-eindstryd laat vaar

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Griekwas het Vrydag hul plek in die eindstryd van die Curriebeker-reeks bespreek deur die Bulle in Pretoria te klop.  Foto: Gallo Images
Griekwas het Vrydag hul plek in die eindstryd van die Curriebeker-reeks bespreek deur die Bulle in Pretoria te klop. Foto: Gallo Images

Daar is ’n kans dat Saterdag se eindstryd van die Curriebeker-reeks tussen Griekwas en die Pumas in ’n volgepakte stadion kan plaasvind.

Tans word net 50% van ’n stadion se kapasiteit by wedstryde toegelaat weens beperkings wat geld te midde van die Covid-19-pandemie. Arni van Rooyen, uitvoerende hoof van die Griekwaland-Wes-rugbyunie, het Sondag gesê daar is ’n sterk moontlikheid dat Windhoek Draught-park in Kimberley Saterdag stampvol kan wees.

“Die stadion kan 12 800 mense hanteer, en in dié stadium word nog net die helfte daarvan toegelaat. Ek het wel gehoor dat die regering dalk Dinsdag die regulasies gaan laat vaar.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Do. 14 Apr. 22 13:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Sigma Lions
The Windhoek Draught Griquas
Wits Rugby Stadium, Johannesburg
SuperSport
Vr. 15 Apr. 22 14:45 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
DHL Western Province
Toyota Free State XV
DHL Stadium, Cape Town
Sa. 16 Apr. 22 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Cell C Sharks XV
Vodacom Bulls
Hollywoodbets Kings Park, Durban
SuperSport
Uitslae
Sa. 11 Jun. 22
Toyota Free State XV
Toyota Free State XV 35
Vodacom Bulls
Vodacom Bulls 5
Vr. 10 Jun. 22
Airlink Pumas
Airlink Pumas 44
The Windhoek Draught Griquas
The Windhoek Draught Griquas 45
Vr. 10 Jun. 22
DHL Western Province
DHL Western Province 28
Cell C Sharks XV
Cell C Sharks XV 21
Puntelys
Span
S
W
P
Spanwapen
1. Toyota Cheetahs
12
10
48
Spanwapen
2. Vodacom Bulls
12
9
47
Spanwapen
3. The Windhoek Draught Griquas
12
7
36
Spanwapen
4. Airlink Pumas
12
5
29