Curriebeker
Deel

Enkelbesering knip Eduan van Pumas se seisoen kort

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Eduan Swart se seisoen is kortgeknip deur ’n besering. Hier sit hy verlede maand af op ’n lopie teen die Bulle in Pretoria.  Foto: Gallo Images
Eduan Swart se seisoen is kortgeknip deur ’n besering. Hier sit hy verlede maand af op ’n lopie teen die Bulle in Pretoria. Foto: Gallo Images

Eduan Swart, haker van die Pumas, se rugbyseisoen is verby nadat hy Vrydagaand in ’n Curriebeker (CB)-wedstryd teen die Vrystaat-Cheetahs in Bloemfontein sy enkel gebreek het.

Swart (22) is reeds in die eerste helfte van die veld. Die Pumas, die enigste onoorwonne span in vanjaar se CB-reeks, het nege drieë gedruk om op ’n drafstap met 61-21 te wen.

Die verwagting is dat Llewellyn Classen of Jacques Momberg die Pumas se nr. 2-trui eerskomende Vrydagaand teen die Haaie in Durban gaan dra. Of Jimmy Stonehouse, die Laevelders se afrigter, kan dalk besluit om Corné Fourie van loskopstut na haker te skuif.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Bepalings
Vr. 09 Jun. 23 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
NovaVit Griffons
NovaVit Griffons
Fidelity ADT Lions
Fidelity ADT Lions
Down Touch Investments Stadium
SuperSport
Vr. 09 Jun. 23 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
The Windhoek Draught Griquas
The Windhoek Draught Griquas
Airlink Pumas
Airlink Pumas
Windhoek Draught Park, TBC
SuperSport
Sa. 10 Jun. 23 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Vodacom Blue Bulls
Vodacom Blue Bulls
Toyota Cheetahs XV
Toyota Cheetahs XV
Loftus Versfeld, Pretoria
SuperSport
Uitslae
Sa. 03 Jun. 23
Cell C Sharks XV
Cell C Sharks XV 29
Fidelity ADT Lions
Fidelity ADT Lions 21
Sa. 03 Jun. 23
Airlink Pumas
Airlink Pumas 14
Toyota Cheetahs XV
Toyota Cheetahs XV 29
Vr. 02 Jun. 23
Vodacom Blue Bulls
Vodacom Blue Bulls 64
NovaVit Griffons
NovaVit Griffons 33