Curriebeker
Deel

Flou Bulle vou op Loftus teen vasberade WP

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Streeptruie se Clayton Blommetjies duik oor die doellyn vir een van sy span vier drieë teen die Bulle Vrydagaand op Loftus Versfeld.Foto: Gallo Images
Die Streeptruie se Clayton Blommetjies duik oor die doellyn vir een van sy span vier drieë teen die Bulle Vrydagaand op Loftus Versfeld.Foto: Gallo Images

Dit is nou amptelik: Daar het ’n verloorkultuur by die Bulle-rugbyspan op Loftus Versfeld posgevat.

Die tuisspan het die Westelike Provinsie Vrydagaand op sy tuisveld met sy beste moontlike span in ’n Curriebeker-kragmeting aangedruf, maar selfs dít het nie gedeug nie.

Jy het vooraf na die twee spanne op papier gekyk en dit het ’n taamlike maklike sege vir die tuisspan voorspel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Bepalings
Vr. 07 Apr. 23 17:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Vodacom Blue Bulls
Vodacom Blue Bulls
The Windhoek Draught Griquas
The Windhoek Draught Griquas
Loftus Versfeld, Pretoria
SuperSport
Vr. 07 Apr. 23 19:05 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Cell C Sharks XV
Cell C Sharks XV
Airlink Pumas
Airlink Pumas
Hollywoodbets Kings Park, Durban
SuperSport
Sa. 08 Apr. 23 19:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
DHL Western Province
DHL Western Province
NovaVit Griffons
NovaVit Griffons
DHL Stadium, Cape Town
SuperSport
Uitslae
Sa. 01 Apr. 23
DHL Western Province
DHL Western Province 13
The Windhoek Draught Griquas
The Windhoek Draught Griquas 32
Sa. 01 Apr. 23
Fidelity ADT Lions
Fidelity ADT Lions 34
Cell C Sharks XV
Cell C Sharks XV 22
Vr. 31 Mrt. 23
Toyota Cheetahs XV
Toyota Cheetahs XV 21
Airlink Pumas
Airlink Pumas 61