Curriebeker

Griekwas-breier deel nie Gert se siening oor Curriebeker

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kudzwai Dube, stut van Griekwas, sit vroeër vanjaar af op ’n lopie teen die Leeus in Johannesburg.  Foto: Gallo Images
Kudzwai Dube, stut van Griekwas, sit vroeër vanjaar af op ’n lopie teen die Leeus in Johannesburg. Foto: Gallo Images

Hoewel Barend Pieterse, hulpafrigter van Griekwas, begrip het vir Gert Smal se opmerking dat die Curriebeker dalk in ’n glaskas in ’n museum gesit moet word, stem hy nie met hom saam nie.

Pieterse het Maandag die media toegespreek op ’n nuuskonferensie in die aanloop tot Saterdag se eindstryd van die Curriebeker-reeks tussen Griekwas en die Pumas in Kimberley.

Hy is gevra wat sy mening oor Smal, afrigter van die Bulle in die reeks, se uitsprake is. Smal het nadat die Ligbloues Vrydag teen die Poubloues in die halfeind in Pretoria verloor het, gesê dat indien die reeks verder afgewater word, spanne eerder om iets soos die eertydse Vodacombeker moet meeding.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Do. 14 Apr. 22 13:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Sigma Lions
The Windhoek Draught Griquas
Wits Rugby Stadium, Johannesburg
SuperSport
Vr. 15 Apr. 22 14:45 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
DHL Western Province
Toyota Free State XV
DHL Stadium, Cape Town
Sa. 16 Apr. 22 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Cell C Sharks XV
Vodacom Bulls
Hollywoodbets Kings Park, Durban
SuperSport
Uitslae
Sa. 11 Jun. 22
Toyota Free State XV
Toyota Free State XV 35
Vodacom Bulls
Vodacom Bulls 5
Vr. 10 Jun. 22
Airlink Pumas
Airlink Pumas 44
The Windhoek Draught Griquas
The Windhoek Draught Griquas 45
Vr. 10 Jun. 22
DHL Western Province
DHL Western Province 28
Cell C Sharks XV
Cell C Sharks XV 21
Puntelys
Span
S
W
P
Spanwapen
1. Toyota Cheetahs
12
10
48
Spanwapen
2. Vodacom Bulls
12
9
47
Spanwapen
3. The Windhoek Draught Griquas
12
7
36
Spanwapen
4. Airlink Pumas
12
5
29