Curriebeker

Griekwas net-net Pumas se baas in Laeveldse riller

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ashlon Davids, heelagter van Griekwas, Vrydag in aksie teen die Pumas in Mbombela. Foto: Gallo Images
Ashlon Davids, heelagter van Griekwas, Vrydag in aksie teen die Pumas in Mbombela. Foto: Gallo Images

Die Pumas sal eerskomende naweek die eerste keer sedert 1980 weer in die halfeindronde van die Curriebeker-reeks speel.

Griekwas het die Pumas Vrydag in ’n hoogs opwindende wedstryd naelskraap met 45-44 in Mbombela geklop. Theo Boshoff, plaasvervanger-losskakel van die Poubloues, het in die doodsnikke met ’n strafdoel geslaag om sy span van ’n sege te verseker.Albei die spanne het vir die halfeind gekwalifiseer. Die Noord-Kapenaars het derde en die Pumas vierde op die Curriebeker se puntelys geëindig.

Die twee spanne het gewys dat hulle nie bloot daarmee tevrede is om die halfeind te haal nie. Hulle is beslis eindstryd-kandidate.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Do. 14 Apr. 22 13:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Sigma Lions
The Windhoek Draught Griquas
Wits Rugby Stadium, Johannesburg
SuperSport
Vr. 15 Apr. 22 14:45 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
DHL Western Province
Toyota Free State XV
DHL Stadium, Cape Town
Sa. 16 Apr. 22 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Cell C Sharks XV
Vodacom Bulls
Hollywoodbets Kings Park, Durban
SuperSport
Uitslae
Sa. 11 Jun. 22
Toyota Free State XV
Toyota Free State XV 35
Vodacom Bulls
Vodacom Bulls 5
Vr. 10 Jun. 22
Airlink Pumas
Airlink Pumas 44
The Windhoek Draught Griquas
The Windhoek Draught Griquas 45
Vr. 10 Jun. 22
DHL Western Province
DHL Western Province 28
Cell C Sharks XV
Cell C Sharks XV 21
Puntelys
Span
S
W
P
Spanwapen
1. Toyota Cheetahs
12
10
48
Spanwapen
2. Vodacom Bulls
12
9
47
Spanwapen
3. The Windhoek Draught Griquas
12
7
36
Spanwapen
4. Airlink Pumas
12
5
29