Toetsrugby in ’n eindstryd? Watwou!
Die Haaie gaan Saterdag na Loftus Versfeld opruk vir die Curriebeker-eindstryd teen die Blou Bulle met een doel voor oë: Om “Haai-rugby” te speel.
“In eindstryde speel spanne toetsrugby, maar ons wil ons eie rugby gaan speel,” sê die kaptein en agtsteman, Phepsi Buthelezi.