Curriebeker

Haaie jag Trokkie, Tshituka

akkreditasie
Vincent Tshituka Foto: Gallo Images
Vincent Tshituka Foto: Gallo Images

Met Eben Etzebeth reeds ingekatrol as die groot vangs in die Haaitenk, is die aas klaar weer in die water om nog twee grotes uit te trek: Die oud-Bok-senter Rohan Janse van Rensburg en die Leeus se bielie-flank, Vincent Tshituka.

Met die Haai-senter Marius Louw op pad na die Leeus, hoop die Haaie dat hulle Janse van Rensburg na Durban kan lok om die gaping in hul middelveld te vul.

Die 27-jarige Janse van Rensburg sal met sy aanvallende spel en grootte – hy weeg 109 kg en is 1,83 m lank – naatloos in die Haaie se positiewe en aanvallende wedstrydplan inpas.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Do. 14 Apr. 22 13:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Sigma Lions
Sigma Lions
The Windhoek Draught Griquas
The Windhoek Draught Griquas
Wits Rugby Stadium, Johannesburg
SuperSport
Vr. 15 Apr. 22 14:45 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
DHL Western Province
DHL Western Province
Toyota Free State XV
Toyota Free State XV
DHL Stadium, Cape Town
Sa. 16 Apr. 22 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Cell C Sharks XV
Cell C Sharks XV
Vodacom Bulls
Vodacom Bulls
Hollywoodbets Kings Park, Durban
SuperSport
Uitslae
Sa. 11 Jun. 22
Toyota Free State XV
Toyota Free State XV 35
Vodacom Bulls
Vodacom Bulls 5
Vr. 10 Jun. 22
Airlink Pumas
Airlink Pumas 44
The Windhoek Draught Griquas
The Windhoek Draught Griquas 45
Vr. 10 Jun. 22
DHL Western Province
DHL Western Province 28
Cell C Sharks XV
Cell C Sharks XV 21
Puntelys
Span
S
W
P
Spanwapen
1. Toyota Cheetahs
12
10
48
Spanwapen
2. Vodacom Bulls
12
9
47
Spanwapen
3. The Windhoek Draught Griquas
12
7
36
Spanwapen
4. Airlink Pumas
12
5
29