Curriebeker

Haaie lê snoeiskêr in; Ward nuwe kaptein

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Jeremy Ward sal die Haaie Saterdag teen die Vrystaat-Cheetahs in Bloemfontein aanvoer.  Foto: Gallo Images
Jeremy Ward sal die Haaie Saterdag teen die Vrystaat-Cheetahs in Bloemfontein aanvoer. Foto: Gallo Images

Jeremy Ward sal die Haaie aanvoer wanneer hulle Saterdag teen die onoorwonne Vrystaat-Cheetahs in ’n kragmeting in die Curriebeker-reeks in Bloemfontein te staan kom.

Etienne Fynn, afrigter van die Durbaniete, het behoorlik die snoeiskêr ingelê ná sy span se nederlaag verlede week teen die Pumas.

Daar is altesaam agt veranderinge aan die beginspan aangebring wat teen die Laevelders vasgeval het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Do. 14 Apr. 22 13:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Sigma Lions
The Windhoek Draught Griquas
Wits Rugby Stadium, Johannesburg
SuperSport
Vr. 15 Apr. 22 14:45 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
DHL Western Province
Toyota Free State XV
DHL Stadium, Cape Town
Sa. 16 Apr. 22 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Cell C Sharks XV
Vodacom Bulls
Hollywoodbets Kings Park, Durban
SuperSport
Uitslae
Sa. 11 Jun. 22
Toyota Free State XV
Toyota Free State XV 35
Vodacom Bulls
Vodacom Bulls 5
Vr. 10 Jun. 22
Airlink Pumas
Airlink Pumas 44
The Windhoek Draught Griquas
The Windhoek Draught Griquas 45
Vr. 10 Jun. 22
DHL Western Province
DHL Western Province 28
Cell C Sharks XV
Cell C Sharks XV 21
Puntelys
Span
S
W
P
Spanwapen
1. Toyota Cheetahs
12
10
48
Spanwapen
2. Vodacom Bulls
12
9
47
Spanwapen
3. The Windhoek Draught Griquas
12
7
36
Spanwapen
4. Airlink Pumas
12
5
29