Curriebeker

Haaie gereed vir ‘massiewe agttal’

akkreditasie
Marius Louw gee ’n bal uit in die Haaie se Curriebeker-halfeindstryd teen Griekwas in Durban. Foto: Gallo Images
Marius Louw gee ’n bal uit in die Haaie se Curriebeker-halfeindstryd teen Griekwas in Durban. Foto: Gallo Images

Hulle het die lewe vir hulself moeilik gemaak, maar op die ou end was Sean Everitt in sy noppies met sy Haaie se halfeindstryd-oorwinning van 28-24 oor Griekwas Saterdag in Durban.

“Enige oorwinning in ’n halfeindstryd is groot,” sê die breier.

Hy weet egter ’n beter vertoning sal nodig wees as hulle die Bulle die naweek in die Curriebeker-eindstryd op Loftus wil skok.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan