Curriebeker

Hawies Fourie: Cheetahs soek teenstanders

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die vleuel Daniel Kasende probeer by Angelo Davids verbykom. Foto: Gallo Images
Die vleuel Daniel Kasende probeer by Angelo Davids verbykom. Foto: Gallo Images

Die Vrystaat-Cheetahs gaan met nog ’n lang ruskans wat op hulle wag voor die volgende Curriebeker-wedstryd hul voorbereidingsplanne moet wysig, sê die afrigter Hawies Fourie.

Hulle het Vrydag veral in die eerste helfte teen die Westelike Provinsie in die Kaapstad-stadion effe verroes voorgekom en wil in die volgende wedstryd teen die Leeus op 6 Mei ’n herhaling daarvan voorkom.

Fourie erken die lang rustyd tussen die laaste wedstryd van die eerste ronde teen die Haaie in Durban en hul hervatting van die tweede ronde, ná ’n loslootjie, het Vrydag in die Kaap ’n rol gespeel.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Do. 14 Apr. 22 13:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Sigma Lions
The Windhoek Draught Griquas
Wits Rugby Stadium, Johannesburg
SuperSport
Vr. 15 Apr. 22 14:45 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
DHL Western Province
Toyota Free State XV
DHL Stadium, Cape Town
Sa. 16 Apr. 22 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Cell C Sharks XV
Vodacom Bulls
Hollywoodbets Kings Park, Durban
SuperSport
Uitslae
Sa. 11 Jun. 22
Toyota Free State XV
Toyota Free State XV 35
Vodacom Bulls
Vodacom Bulls 5
Vr. 10 Jun. 22
Airlink Pumas
Airlink Pumas 44
The Windhoek Draught Griquas
The Windhoek Draught Griquas 45
Vr. 10 Jun. 22
DHL Western Province
DHL Western Province 28
Cell C Sharks XV
Cell C Sharks XV 21
Puntelys
Span
S
W
P
Spanwapen
1. Toyota Cheetahs
12
10
48
Spanwapen
2. Vodacom Bulls
12
9
47
Spanwapen
3. The Windhoek Draught Griquas
12
7
36
Spanwapen
4. Airlink Pumas
12
5
29