Curriebeker

Hawies in sy noppies, al was sy ‘weervoorspelling’ verkeerd

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die immergroen Frans Steyn probeer Woensdag verby Dylan Richardson kom in die Cheetahs se oorwinning oor die Haaie in ’n sopnat Durban.  Foto: Gallo Images
Die immergroen Frans Steyn probeer Woensdag verby Dylan Richardson kom in die Cheetahs se oorwinning oor die Haaie in ’n sopnat Durban. Foto: Gallo Images

Toe Hawies Fourie, die Vrystaat-Cheetahs se afrigter, Woensdagmiddag die onweerswolke in Durban sien opsteek, moes hy vinnig ’n ander plan beraam om die Haaie se tande te trek.

Sy haastige Plan B was gelukkig wel suksesvol, met sy span wat dié Curriebeker-wedstryd met 29-15 gewen het, en net-net nie ’n bonuspunt gekry het nie.

Met dié sege het die Vrystaters verseker dat hulle by die halfpadmerk van die reeks boaan die punteleer is.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Do. 14 Apr. 22 13:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Sigma Lions
The Windhoek Draught Griquas
Wits Rugby Stadium, Johannesburg
SuperSport
Vr. 15 Apr. 22 14:45 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
DHL Western Province
Toyota Free State XV
DHL Stadium, Cape Town
Sa. 16 Apr. 22 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Cell C Sharks XV
Vodacom Bulls
Hollywoodbets Kings Park, Durban
SuperSport
Uitslae
Sa. 11 Jun. 22
Toyota Free State XV
Toyota Free State XV 35
Vodacom Bulls
Vodacom Bulls 5
Vr. 10 Jun. 22
Airlink Pumas
Airlink Pumas 44
The Windhoek Draught Griquas
The Windhoek Draught Griquas 45
Vr. 10 Jun. 22
DHL Western Province
DHL Western Province 28
Cell C Sharks XV
Cell C Sharks XV 21
Puntelys
Span
S
W
P
Spanwapen
1. Toyota Cheetahs
12
10
48
Spanwapen
2. Vodacom Bulls
12
9
47
Spanwapen
3. The Windhoek Draught Griquas
12
7
36
Spanwapen
4. Airlink Pumas
12
5
29