Curriebeker

Jake: ‘Nou kom Bulle se groot toets’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Marcell Coetzee, kaptein van die Blou Bulle, en sy span vier ’n tweede Curriebeker-titel in soveel seisoene. Die Bulle het die Haaie Saterdagaand in Pretoria met 44-10 in die eindstryd verslaan. Foto: Gallo Images

Dit was Saterdag om verskeie redes ’n roemryke dag op Loftus Versfeld.

Die Blou Bulle het die Curriebeker ’n 25ste keer gewen en dít met ’n rekord-eindstrydtelling van 44-10 oor die Haaie.

Weens Covid-19 wat die rugbykalender deurmekaar gekrap het, het die Bulle die Curriebeker ’n tweede keer vanjaar omhoog gehou.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan