Curriebeker
Deel

Leeus per bus Laeveld toe om kwaai Pumas stryd aan te sê

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Darrien Landsberg (met die bal) toe hy twee jaar gelede vir die Pumas in Mbombela teen die Leeus gespeel het. Vrydagaand speel hy in ’n Leeus-trui teen sy ou span.  Foto: Gallo Images
Darrien Landsberg (met die bal) toe hy twee jaar gelede vir die Pumas in Mbombela teen die Leeus gespeel het. Vrydagaand speel hy in ’n Leeus-trui teen sy ou span. Foto: Gallo Images

Die Leeus het Donderdagoggend per bus vanaf Ellispark in Johannesburg na Mbombela vertrek om die omgekrapte Pumas, die Curriebeker-kampioenspan, Vrydagmiddag in die Laeveld te pak.

’n Groot taak wag daar op die Leeus nadat die Pumas die Bulle Sondagmiddag op Loftus Versfeld in Pretoria sy grootste tuisnederlaag ooit (15-63) toegedien het.

Die Leeus, wat verlede jaar laaste in die Curriebeker-reeks geëindig het, het op sy beurt met 28-44 teen die Westelike Provinsie op Ellispark vasgeval.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Bepalings
Vr. 24 Mrt. 23 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Fidelity ADT Lions
Fidelity ADT Lions
NovaVit Griffons
NovaVit Griffons
Emirates Airlines Park, Johannesburg
SuperSport
Vr. 24 Mrt. 23 17:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Toyota Cheetahs XV
Toyota Cheetahs XV
Vodacom Blue Bulls
Vodacom Blue Bulls
Toyota Stadium, Bloemfontein
SuperSport
Vr. 24 Mrt. 23 19:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Airlink Pumas
Airlink Pumas
The Windhoek Draught Griquas
The Windhoek Draught Griquas
Mbombela Stadium, Mbombela
SuperSport
Uitslae
So. 19 Mrt. 23
The Windhoek Draught Griquas
The Windhoek Draught Griquas 48
Cell C Sharks XV
Cell C Sharks XV 40
So. 19 Mrt. 23
NovaVit Griffons
NovaVit Griffons 12
Toyota Cheetahs XV
Toyota Cheetahs XV 52
Vr. 17 Mrt. 23
Vodacom Blue Bulls
Vodacom Blue Bulls 33
DHL Western Province
DHL Western Province 41