Curriebeker

Lionel se truuks kom reeds lang pad

akkreditasie
Lionel Cronjé (regs) en Murray Koster gedurende ’n oefensessie van die Haaie Donderdag in Durban.  Foto: Gallo Images
Lionel Cronjé (regs) en Murray Koster gedurende ’n oefensessie van die Haaie Donderdag in Durban. Foto: Gallo Images

Reeds op skool was die Haaie se losskakel Lionel Cronjé bekend as iemand wat ’n hele paar truuks in die boek gehad het.

’n Vinnige soektog op die internet laat ’n mens omtrent verbaas oor waarmee dié 32-jarige op ’n rugbyveld vorendag kan kom.

Van daardie truuks, soos ’n bal wat om sy lyf aangegee word, kan Griekwas Saterdag grys hare besorg wanneer die twee spanne kragte meet in die Curriebeker-halfeindstryd in Durban.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan