Curriebeker

Mylpaalman Aranos staan vir min terug

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Aranos Coetzee speel Vrydag sy 100ste amptelike wedstryd vir die Vrystaat-Cheetahs.  Foto: Gallo Images
Aranos Coetzee speel Vrydag sy 100ste amptelike wedstryd vir die Vrystaat-Cheetahs. Foto: Gallo Images

Skrumwerk is Aranos Coetzee se groot trots en hy staan vir min terug.

So sê Hawies Fourie, afrigter van die Vrystaat-Cheetahs, van dié staatmaker van Namibië, wat Vrydag in sy 100ste amptelike wedstryd vir die Vrystaters teen die Westelike Provinsie in Kaapstad gaan speel.

Die 34-jarige Coetzee, met 25 toetse en twee Wêreldbeker-toernooie op sy kerfstok, het in 2016 sy buiging vir die Vrystaters gemaak. Hy het voorheen ook vir die Luiperds en die Franse klubs Racing Metro en Brive gespeel. Hy is die enigste speler van ’n Suid-Afrikaanse span wat meer as 50 Pro14-wedstryde gespeel het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Do. 14 Apr. 22 13:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Sigma Lions
The Windhoek Draught Griquas
Wits Rugby Stadium, Johannesburg
SuperSport
Vr. 15 Apr. 22 14:45 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
DHL Western Province
Toyota Free State XV
DHL Stadium, Cape Town
Sa. 16 Apr. 22 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Cell C Sharks XV
Vodacom Bulls
Hollywoodbets Kings Park, Durban
SuperSport
Uitslae
Sa. 11 Jun. 22
Toyota Free State XV
Toyota Free State XV 35
Vodacom Bulls
Vodacom Bulls 5
Vr. 10 Jun. 22
Airlink Pumas
Airlink Pumas 44
The Windhoek Draught Griquas
The Windhoek Draught Griquas 45
Vr. 10 Jun. 22
DHL Western Province
DHL Western Province 28
Cell C Sharks XV
Cell C Sharks XV 21
Puntelys
Span
S
W
P
Spanwapen
1. Toyota Cheetahs
12
10
48
Spanwapen
2. Vodacom Bulls
12
9
47
Spanwapen
3. The Windhoek Draught Griquas
12
7
36
Spanwapen
4. Airlink Pumas
12
5
29