Curriebeker

Nohamba op bank vir versterkte Leeus-span

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die skrumskakel Sanele Nohamba toe hy vroeër vanjaar nog by die Haaie was.  Foto: Gallo Images
Die skrumskakel Sanele Nohamba toe hy vroeër vanjaar nog by die Haaie was. Foto: Gallo Images

Sanele Nohamba, die Leeus se skrumskakel-aanwins van die Haaie, kan Vrydag op Ellispark as plaasvervanger sy debuut maak.

Die Leeus, wat die Vrystaat-Cheetahs in ’n Curriebeker-stryd aandurf, is versterk met ’n paar spelers van hul groep wat verlede naweek in die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) gespeel het. Agt spelers van die groep wat Saterdag teen Benetton in die VRK gespeel het, is in hul beginspan.

Die vleuel Stean Pienaar, heelagter Tiaan Swanepoel, senter Manuel Rass en skrumskakel André Warner, is die agterspelers wat verlede week in die VRK-stryd teen Benetton in die Leeus se groep was.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Do. 14 Apr. 22 13:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Sigma Lions
The Windhoek Draught Griquas
Wits Rugby Stadium, Johannesburg
SuperSport
Vr. 15 Apr. 22 14:45 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
DHL Western Province
Toyota Free State XV
DHL Stadium, Cape Town
Sa. 16 Apr. 22 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Cell C Sharks XV
Vodacom Bulls
Hollywoodbets Kings Park, Durban
SuperSport
Uitslae
Sa. 11 Jun. 22
Toyota Free State XV
Toyota Free State XV 35
Vodacom Bulls
Vodacom Bulls 5
Vr. 10 Jun. 22
Airlink Pumas
Airlink Pumas 44
The Windhoek Draught Griquas
The Windhoek Draught Griquas 45
Vr. 10 Jun. 22
DHL Western Province
DHL Western Province 28
Cell C Sharks XV
Cell C Sharks XV 21
Puntelys
Span
S
W
P
Spanwapen
1. Toyota Cheetahs
12
10
48
Spanwapen
2. Vodacom Bulls
12
9
47
Spanwapen
3. The Windhoek Draught Griquas
12
7
36
Spanwapen
4. Airlink Pumas
12
5
29