Curriebeker

Omgesukkelde Bulle verneder WP

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
James Verity-Amm wals oor die doellyn vir die Bulle se eerste drie in hul vermorseling van die Westelike Provinsie. Verity-Amm se drie het reeds in die derde minuut van die wedstryd gekom. Foto: Gallo Images
James Verity-Amm wals oor die doellyn vir die Bulle se eerste drie in hul vermorseling van die Westelike Provinsie. Verity-Amm se drie het reeds in die derde minuut van die wedstryd gekom. Foto: Gallo Images

Jy hoef nie veel van rugby te geweet het om voor afskop op grond van die spanlyste die som te maak dat die Bulle die Westelike Provinsie Woensdagaand in die DHL-stadion in Kaapstad sou klop nie.

Wat wel verras het, is die gemak waarmee Gert Smal se troepe die tuisspan met 40-21 verneder het. Die Bulle het teen die tyd wat hulle hul vierde drie gedruk het ’n punt vir al 28 verstreke minute op die telbord gehad.

Die Pretorianers se oorheersing was van die eerste afskop af. Hulle het die bal gemaklik terug gewen en meedoënloos aangeval totdat James Verity-Amm in die derde minuut hul eerste drie aangeteken het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Do. 14 Apr. 22 13:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Sigma Lions
The Windhoek Draught Griquas
Wits Rugby Stadium, Johannesburg
SuperSport
Vr. 15 Apr. 22 14:45 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
DHL Western Province
Toyota Free State XV
DHL Stadium, Cape Town
Sa. 16 Apr. 22 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Cell C Sharks XV
Vodacom Bulls
Hollywoodbets Kings Park, Durban
SuperSport
Uitslae
Sa. 14 Mei 22
Vodacom Bulls
Vodacom Bulls 43
Sigma Lions
Sigma Lions 37
Sa. 14 Mei 22
Toyota Free State XV
Toyota Free State XV 44
Cell C Sharks XV
Cell C Sharks XV 15
Vr. 13 Mei 22
Airlink Pumas
Airlink Pumas 17
DHL Western Province
DHL Western Province 23
Puntelys
Span
S
W
P
Spanwapen
1. Vodacom Bulls
10
8
42
Spanwapen
2. Toyota Cheetahs
9
9
41
Spanwapen
3. Cell C Sharks
10
5
24
Spanwapen
4. The Windhoek Draught Griquas
9
4
21