Curriebeker

Paarwater: Stonehouse-ervaring kan Pumas se troefkaart wees

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
’n Speler van die Vrystaat-Cheetahs kry Giovan Snyman, plaasvervanger-skrumskakel van die Pumas, verlede naweek in Bloemfontein beet. Foto: Gallo Images
’n Speler van die Vrystaat-Cheetahs kry Giovan Snyman, plaasvervanger-skrumskakel van die Pumas, verlede naweek in Bloemfontein beet. Foto: Gallo Images

Jimmy Stonehouse se ervaring en uitgeslapenheid as afrigter kan die Pumas ’n belangrike voordeel in Saterdag se eindstryd van die Curriebeker-reeks teen Griekwas in Kimberley gee.

Dít is die mening van Jerome Paarwater, wat die Westelike Provinsie vanjaar in die reeks gebrei het. Hy is gevra wat die sterk- en swakpunte van die Pumas en die Poubloues is.

“Jimmy (58) is ’n ervare afrigter. Heel moontlik gaan sy ervaring ’n bietjie meer as Pieter Bergh (Griekwas se breier) s’n deurkom,” sê Paarwater.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Do. 14 Apr. 22 13:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Sigma Lions
The Windhoek Draught Griquas
Wits Rugby Stadium, Johannesburg
SuperSport
Vr. 15 Apr. 22 14:45 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
DHL Western Province
Toyota Free State XV
DHL Stadium, Cape Town
Sa. 16 Apr. 22 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Cell C Sharks XV
Vodacom Bulls
Hollywoodbets Kings Park, Durban
SuperSport
Uitslae
Sa. 11 Jun. 22
Toyota Free State XV
Toyota Free State XV 35
Vodacom Bulls
Vodacom Bulls 5
Vr. 10 Jun. 22
Airlink Pumas
Airlink Pumas 44
The Windhoek Draught Griquas
The Windhoek Draught Griquas 45
Vr. 10 Jun. 22
DHL Western Province
DHL Western Province 28
Cell C Sharks XV
Cell C Sharks XV 21
Puntelys
Span
S
W
P
Spanwapen
1. Toyota Cheetahs
12
10
48
Spanwapen
2. Vodacom Bulls
12
9
47
Spanwapen
3. The Windhoek Draught Griquas
12
7
36
Spanwapen
4. Airlink Pumas
12
5
29