Curriebeker
Deel

‘Plankevrees’ pootjie Griekwas straks in CB-eindstryd

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Hanru Sirgel, flank van Griekwas, word Saterdag beetgekry deur Sebastian de Klerk, senter van die Pumas.Foto: Mlungisi Louw
Hanru Sirgel, flank van Griekwas, word Saterdag beetgekry deur Sebastian de Klerk, senter van die Pumas.Foto: Mlungisi Louw

Griekwas se spelers was moontlik heeltemal oorweldig deur die geleentheid om Saterdag in die Curriebeker-eindstryd te speel, sê Pieter Bergh, afrigter van die Noord-Kapenaars.

Bergh draai nie doekies omg oor sy span se nederlaag teen die Pumas in die eindstryd in Kimberley nie. Die Pumas het met 26-19 gewen.

Vooraf is daar groot gewag daarvan gemaak dat Griekwas vanjaar die eerste keer sedert 1970 weer die Curriebeker kan wen. Daardie jaar, met Mannetjies Roux as kaptein, was ook die laaste keer voor Saterdag dat Griekwas in die eindstryd gespeel het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Bepalings
Vr. 24 Mrt. 23 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Fidelity ADT Lions
Fidelity ADT Lions
NovaVit Griffons
NovaVit Griffons
Emirates Airlines Park, Johannesburg
SuperSport
Vr. 24 Mrt. 23 17:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Toyota Cheetahs XV
Toyota Cheetahs XV
Vodacom Blue Bulls
Vodacom Blue Bulls
Toyota Stadium, Bloemfontein
SuperSport
Vr. 24 Mrt. 23 19:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Airlink Pumas
Airlink Pumas
The Windhoek Draught Griquas
The Windhoek Draught Griquas
Mbombela Stadium, Mbombela
SuperSport
Uitslae
So. 19 Mrt. 23
The Windhoek Draught Griquas
The Windhoek Draught Griquas 48
Cell C Sharks XV
Cell C Sharks XV 40
So. 19 Mrt. 23
NovaVit Griffons
NovaVit Griffons 12
Toyota Cheetahs XV
Toyota Cheetahs XV 52
Vr. 17 Mrt. 23
Vodacom Blue Bulls
Vodacom Blue Bulls 33
DHL Western Province
DHL Western Province 41