Curriebeker

Pumas gee gehoor aan afrigters se boodskap voor eindstryd

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Devon Williams het Saterdag vir die Pumas op die aanval uitgeblink. Hier probeer hy uit die hande van ’n Griekwas-speler te kom. Eddie Fouché, senter van die besoekers, is agter.  Foto: Gallo Images
Devon Williams het Saterdag vir die Pumas op die aanval uitgeblink. Hier probeer hy uit die hande van ’n Griekwas-speler te kom. Eddie Fouché, senter van die besoekers, is agter. Foto: Gallo Images

’n Belangrike boodskap in die Pumas-rugbykamp in die aanloop tot die Curriebeker-eindstryd teen Griekwas was dat die grootheid van die oomblik die besoekers nie moet oorweldig nie.

Die Pumas het Saterdag geskiedenis gemaak deur die Poubloues met 26-19 in Kimberley te klop. Dit was die eerste keer dat die span van Mpumalanga in die eindstryd van die reeks gespeel het.

Corné Steenkamp, voorspeler-afrigter van die Pumas, is ná die wedstryd gevra watter gesprekke in die opbou tot die eindstryd en ook teen rustyd in die span se kamp plaasgevind het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Do. 14 Apr. 22 13:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Sigma Lions
The Windhoek Draught Griquas
Wits Rugby Stadium, Johannesburg
SuperSport
Vr. 15 Apr. 22 14:45 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
DHL Western Province
Toyota Free State XV
DHL Stadium, Cape Town
Sa. 16 Apr. 22 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Cell C Sharks XV
Vodacom Bulls
Hollywoodbets Kings Park, Durban
SuperSport
Uitslae
Sa. 11 Jun. 22
Toyota Free State XV
Toyota Free State XV 35
Vodacom Bulls
Vodacom Bulls 5
Vr. 10 Jun. 22
Airlink Pumas
Airlink Pumas 44
The Windhoek Draught Griquas
The Windhoek Draught Griquas 45
Vr. 10 Jun. 22
DHL Western Province
DHL Western Province 28
Cell C Sharks XV
Cell C Sharks XV 21
Puntelys
Span
S
W
P
Spanwapen
1. Toyota Cheetahs
12
10
48
Spanwapen
2. Vodacom Bulls
12
9
47
Spanwapen
3. The Windhoek Draught Griquas
12
7
36
Spanwapen
4. Airlink Pumas
12
5
29