Curriebeker
Deel

Pumas het Stonehouse op sy senuwees gehad

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Diego Appollis het Vrydagaand die wendrie vir die Pumas teen die Leeus in Mbombela gedruk. Foto: Gallo Images
Diego Appollis het Vrydagaand die wendrie vir die Pumas teen die Leeus in Mbombela gedruk. Foto: Gallo Images

Jimmy Stonehouse, afrigter van die Pumas, erken sy senuwees het Vrydagaand effens geknaag toe dit lyk of sy span ’n sege oor die Leeus in die spanne se Curriebeker-rugbywedstryd in Mbombela weggesmyt het.

Die tuisspan het – danksy ’n drie deur die senter Diego Appollis in die doodsnikke – met 34-27 gewen. Teen rustyd was die Pumas stewig in beheer van die wedstryd, met die telling wat 17-3 in hul guns was.

“Toe ons in die tweede helfte uitkom en ons word dadelik gestraf vir foute wat ons maak, toe is ons effens op die agtervoet,” het Stonehouse ná die wedstryd op ’n nuuskonferensie gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Bepalings
Vr. 24 Mrt. 23 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Fidelity ADT Lions
Fidelity ADT Lions
NovaVit Griffons
NovaVit Griffons
Emirates Airlines Park, Johannesburg
SuperSport
Vr. 24 Mrt. 23 17:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Toyota Cheetahs XV
Toyota Cheetahs XV
Vodacom Blue Bulls
Vodacom Blue Bulls
Toyota Stadium, Bloemfontein
SuperSport
Vr. 24 Mrt. 23 19:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Airlink Pumas
Airlink Pumas
The Windhoek Draught Griquas
The Windhoek Draught Griquas
Mbombela Stadium, Mbombela
SuperSport
Uitslae
So. 19 Mrt. 23
The Windhoek Draught Griquas
The Windhoek Draught Griquas 48
Cell C Sharks XV
Cell C Sharks XV 40
So. 19 Mrt. 23
NovaVit Griffons
NovaVit Griffons 12
Toyota Cheetahs XV
Toyota Cheetahs XV 52
Vr. 17 Mrt. 23
Vodacom Blue Bulls
Vodacom Blue Bulls 33
DHL Western Province
DHL Western Province 41