Curriebeker

Pumas se Willie: ‘Ons gaan in eindstryd van CB speel’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Willie Engelbrecht in aksie teen die Vrystaat-Cheetahs Vrydag in Bloemfontein. Foto: Gallo Images
Willie Engelbrecht in aksie teen die Vrystaat-Cheetahs Vrydag in Bloemfontein. Foto: Gallo Images

Willie Engelbrecht, kaptein van die Pumas, se laaste wedstryd vir die Laevelders sal die eindstryd van die Curriebeker-reeks wees.

Dié 29-jarige vuurvreter-losvoorspeler het Vrydag ná sy span se sege met 29-28 oor die Vrystaat-Cheetahs in Bloemfontein dit duidelik gemaak dat hy en sy spanmaats beoog om die eindstryd te haal.

Die Pumas kom Vrydag in hul laaste kragmeting voor die uitkloprondes teen Griekwas in Mbombela te staan. Griekwas is met 31 punte in die derde plek op die puntelys, gevolg deur die Pumas (27) en die Haaie (26).

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Do. 14 Apr. 22 13:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Sigma Lions
The Windhoek Draught Griquas
Wits Rugby Stadium, Johannesburg
SuperSport
Vr. 15 Apr. 22 14:45 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
DHL Western Province
Toyota Free State XV
DHL Stadium, Cape Town
Sa. 16 Apr. 22 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Cell C Sharks XV
Vodacom Bulls
Hollywoodbets Kings Park, Durban
SuperSport
Uitslae
Sa. 11 Jun. 22
Toyota Free State XV
Toyota Free State XV 35
Vodacom Bulls
Vodacom Bulls 5
Vr. 10 Jun. 22
Airlink Pumas
Airlink Pumas 44
The Windhoek Draught Griquas
The Windhoek Draught Griquas 45
Vr. 10 Jun. 22
DHL Western Province
DHL Western Province 28
Cell C Sharks XV
Cell C Sharks XV 21
Puntelys
Span
S
W
P
Spanwapen
1. Toyota Cheetahs
12
10
48
Spanwapen
2. Vodacom Bulls
12
9
47
Spanwapen
3. The Windhoek Draught Griquas
12
7
36
Spanwapen
4. Airlink Pumas
12
5
29