Curriebeker

Rugbykyker, laat die ‘oom Bill’ in jou na vore kom!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Bill Schreiner (middel) saam met die manne wat hom in 1921 die Springbokspan help kies het. Van links is F.J. Dobbin, A.F. Markötter, Schreiner, S.A. Townsend en L. Devenish.  Foto: Giants of South African Rugby
Bill Schreiner (middel) saam met die manne wat hom in 1921 die Springbokspan help kies het. Van links is F.J. Dobbin, A.F. Markötter, Schreiner, S.A. Townsend en L. Devenish. Foto: Giants of South African Rugby

Rugbykyker, het jy jou notaboek en pen reg? En nog meer belangrik – is jy opgewonde oor die Curriebeker-reeks wat Vrydag afgeskop het?

Met die unies se beste spelers wat in ander kompetisies speel, lyk die huidige Curriebeker-reeks al te veel na die ou Vodacombeker-reeks.

Min mense het regtig opgewonde geraak oor die Vodacombeker-reeks, maar dis tog waar baie huidige sterre die aandag die eerste keer op hulle gevestig het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Wo. 02 Feb. 22 15:30 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Tafel Lager Griquas
Airlink Pumas
Tafel Lager Park
Wo. 02 Feb. 22 17:45 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Vodacom Bulls
Toyota Cheetahs
Loftus Versfeld
Wo. 02 Feb. 22 20:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Cell C Sharks
DHL Western Province
Hollywoodbets Kings Park
Uitslae
Wo. 19 Jan. 22
DHL Western Province 21
Vodacom Bulls 40
Wo. 19 Jan. 22
Cell C Sharks 24
Tafel Lager Griquas 23
Wo. 19 Jan. 22
Sigma Lions 9
Airlink Pumas 50
Puntelyste
Span
S
W
P
1. Vodacom Bulls
1
1
5
2. DHL Western Province
1
1
5
3. Toyota Cheetahs
1
1
4
4. Sigma Lions
1
0
1