Curriebeker

Smal opgewonde oor talent by Loftus

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Elrigh Louw word as ’n toekomstige Bok-grote in Pretoria beskou.  Foto: Getty Images
Elrigh Louw word as ’n toekomstige Bok-grote in Pretoria beskou. Foto: Getty Images

Loftus Versfeld staan alom as die slotfabriek van Suid-Afrikaanse rugby bekend.

As dit van Gert Smal, die Blou Bulle se afrigter in die Curriebeker-kompetisie, afhang, kan die unie ook as die nasionale voerband vir losvoorspelers gereken word.

Duane Vermeulen en Marco van Staden het verlede seisoen by Loftus gegroet en daar is nou verskeie jong losvoorspelers soos Elrigh Louw, WJ Steenkamp, Muller Uys en Jaco Labuschagne, wat gretig is om dié Springbokke se mantels aan te trek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Do. 14 Apr. 22 13:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Sigma Lions
The Windhoek Draught Griquas
Wits Rugby Stadium, Johannesburg
SuperSport
Vr. 15 Apr. 22 14:45 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
DHL Western Province
Toyota Free State XV
DHL Stadium, Cape Town
Sa. 16 Apr. 22 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Cell C Sharks XV
Vodacom Bulls
Hollywoodbets Kings Park, Durban
SuperSport
Uitslae
Sa. 14 Mei 22
Vodacom Bulls
Vodacom Bulls 43
Sigma Lions
Sigma Lions 37
Sa. 14 Mei 22
Toyota Free State XV
Toyota Free State XV 44
Cell C Sharks XV
Cell C Sharks XV 15
Vr. 13 Mei 22
Airlink Pumas
Airlink Pumas 17
DHL Western Province
DHL Western Province 23
Puntelys
Span
S
W
P
Spanwapen
1. Vodacom Bulls
10
8
42
Spanwapen
2. Toyota Cheetahs
9
9
41
Spanwapen
3. Cell C Sharks
10
5
24
Spanwapen
4. The Windhoek Draught Griquas
9
4
21