Curriebeker

‘Smith goed toegerus om nr. 10-trui te dra’

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Chris Smith sal Saterdag op losskakel vir die Blou Bulle in beheer van die Curriebeker-eindstryd teen die Haaie wees.  Foto: Gallo Images
Chris Smith sal Saterdag op losskakel vir die Blou Bulle in beheer van die Curriebeker-eindstryd teen die Haaie wees. Foto: Gallo Images

Hy hou net mooi niks van opskrifte wat ’n drieëfees uitbasuin nie.

Ondersteuners hou daarvan, maar geen verdedigingsafrigter het ’n aptyt vir wedstryde met ’n groot oes aan drieë nie, sê Joey Mongalo, die man met dié portefeulje in die Bul-kamp.

Hy erken die Bulle se keerwerk was die laaste twee, drie wedstryde in die Curriebeker-reeks met tye nie te waffers nie en dat hulle Saterdag beter in dié afdeling sal moet vaar in die eindstryd teen die Haaie.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan