Curriebeker
Deel

Straeuli se doodsnikdrie begrawe die Haaie

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Leeus se skrumskakel, Nico Steyn, druk Saterdag ’n drie met Murray Koster van die Haaie wat dit met alle mag probeer keer in die spanne se Curriebeker-wedstryd op Ellispark.  Foto: Gallo Images
Die Leeus se skrumskakel, Nico Steyn, druk Saterdag ’n drie met Murray Koster van die Haaie wat dit met alle mag probeer keer in die spanne se Curriebeker-wedstryd op Ellispark. Foto: Gallo Images

Die Leeus het die Haaie Saterdag verbygesteek op die Premierliga-puntelys, deur die Durbaniete met 34-22 te verslaan in ’n klipharde Curriebeker-wedstryd op Ellispark in Johannesburg.

Die eerste kwartier is gekenmerk deur doellose skoppery aan albei kante, maar die wedstryd het kort daarna behoorlik vlamgevat toe die tuisspan se heelagter, Tiaan Swanepoel, die eerste drie gaan druk het ná goeie aanvallende werk deur sy agtsteman, Jarod Cairns.

Die Haaie het hulself daarna teruggespeel in die wedstryd, met drieë deur Fez Mbatha (haker) en Thembelani Bholi (agtsteman) wat aan die besoekers ’n rustydvoorsprong van 12-5 besorg het.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Bepalings
Vr. 09 Jun. 23 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
NovaVit Griffons
NovaVit Griffons
Fidelity ADT Lions
Fidelity ADT Lions
Down Touch Investments Stadium
SuperSport
Vr. 09 Jun. 23 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
The Windhoek Draught Griquas
The Windhoek Draught Griquas
Airlink Pumas
Airlink Pumas
Windhoek Draught Park, TBC
SuperSport
Sa. 10 Jun. 23 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Vodacom Blue Bulls
Vodacom Blue Bulls
Toyota Cheetahs XV
Toyota Cheetahs XV
Loftus Versfeld, Pretoria
SuperSport
Uitslae
Sa. 03 Jun. 23
Cell C Sharks XV
Cell C Sharks XV 29
Fidelity ADT Lions
Fidelity ADT Lions 21
Sa. 03 Jun. 23
Airlink Pumas
Airlink Pumas 14
Toyota Cheetahs XV
Toyota Cheetahs XV 29
Vr. 02 Jun. 23
Vodacom Blue Bulls
Vodacom Blue Bulls 64
NovaVit Griffons
NovaVit Griffons 33