Curriebeker

Streeptruie optimisties dat hulle 7de nederlaag kan systap

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ali Vermaak sal ervaring na die Westelike Provinsie se skrum bring in Vrydag se Curriebeker-wedstryd teen die Vrystaat-Cheetahs. Foto: Gallo Images
Ali Vermaak sal ervaring na die Westelike Provinsie se skrum bring in Vrydag se Curriebeker-wedstryd teen die Vrystaat-Cheetahs. Foto: Gallo Images

Die Westelike Provinsie loop die gevaar om ’n haas ongekende sewende agtereenvolgende nederlaag te ly, maar is tog optimisties oor sy kanse in Vrydag se Curriebeker-wedstryd teen die Vrystaat-Cheetahs in Kaapstad se DHL-stadion.

Dié optimisme spruit uit kontinuïteit in spankeuses, die ervaring wat hulle met Ali Vermaak se insluiting as loskopstut ryker is en ook hul vertoning in hul laaste wedstryd teen die Bulle. Die Streeptruie het daardie wedstryd met 34-45 verloor, maar wie weet wat sou gebeur het indien die Bulle-haker Bismarck du Plessis ’n rooi kaart gekry het vir sy vuil spel eerder as dat hy ná die wedstryd uitgewys en geskors is.

“Ons is in die voordelige posisie dat ons min of meer dieselfde groep spelers as verlede week het. Ons bou momentum. Met Ali se terugkeer, sal ons ook ’n bietjie stabiliteit in die skrums kry,” sê Jerome Paarwater, die WP se afrigter.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Do. 14 Apr. 22 13:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Sigma Lions
The Windhoek Draught Griquas
Wits Rugby Stadium, Johannesburg
SuperSport
Vr. 15 Apr. 22 14:45 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
DHL Western Province
Toyota Free State XV
DHL Stadium, Cape Town
Sa. 16 Apr. 22 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Cell C Sharks XV
Vodacom Bulls
Hollywoodbets Kings Park, Durban
SuperSport
Uitslae
Sa. 11 Jun. 22
Toyota Free State XV
Toyota Free State XV 35
Vodacom Bulls
Vodacom Bulls 5
Vr. 10 Jun. 22
Airlink Pumas
Airlink Pumas 44
The Windhoek Draught Griquas
The Windhoek Draught Griquas 45
Vr. 10 Jun. 22
DHL Western Province
DHL Western Province 28
Cell C Sharks XV
Cell C Sharks XV 21
Puntelys
Span
S
W
P
Spanwapen
1. Toyota Cheetahs
12
10
48
Spanwapen
2. Vodacom Bulls
12
9
47
Spanwapen
3. The Windhoek Draught Griquas
12
7
36
Spanwapen
4. Airlink Pumas
12
5
29