Curriebeker

Tshituka soek ’n SA paspoort

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Vincent Tshituka Foto: Gallo Images
Vincent Tshituka Foto: Gallo Images

Vincent Tshituka, die Kongolese flank van die Leeus, het uiteindelik met ’n proses begin wat hom verkiesbaar vir die Springbokke sal maak.

Die Bok-bestuurspan het hom reeds vroeg in 2021 aangesê om aansoek vir sy Suid-Afrikaanse paspoort te doen.

Sedert die begin van die Covid-19-pandemie het die departement van binnelandse sake egter geen nuwe aansoeke om permanente verblyfreg of burgerskap aanvaar nie. Hoewel aansoeke vroeër vandeesmaand heropen het, is daar volgens die webwerf Business Insider ’n agterstand van meer as 30 000 aansoeke, wat al van voor die pandemie strek.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Do. 14 Apr. 22 13:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Sigma Lions
The Windhoek Draught Griquas
Wits Rugby Stadium, Johannesburg
SuperSport
Vr. 15 Apr. 22 14:45 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
DHL Western Province
Toyota Free State XV
DHL Stadium, Cape Town
Sa. 16 Apr. 22 15:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Cell C Sharks XV
Vodacom Bulls
Hollywoodbets Kings Park, Durban
SuperSport
Uitslae
Sa. 11 Jun. 22
Toyota Free State XV
Toyota Free State XV 35
Vodacom Bulls
Vodacom Bulls 5
Vr. 10 Jun. 22
Airlink Pumas
Airlink Pumas 44
The Windhoek Draught Griquas
The Windhoek Draught Griquas 45
Vr. 10 Jun. 22
DHL Western Province
DHL Western Province 28
Cell C Sharks XV
Cell C Sharks XV 21
Puntelys
Span
S
W
P
Spanwapen
1. Toyota Cheetahs
12
10
48
Spanwapen
2. Vodacom Bulls
12
9
47
Spanwapen
3. The Windhoek Draught Griquas
12
7
36
Spanwapen
4. Airlink Pumas
12
5
29