Curriebeker
Deel

Tyd op kantlyn was ‘frustrerend’ vir Pumas se Kota

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Qamani Kota, vleuel van die Pumas, verlede week in aksie teen die Westelike Provinsie in die Athlone-stadion.  Foto: Gallo Images
Qamani Kota, vleuel van die Pumas, verlede week in aksie teen die Westelike Provinsie in die Athlone-stadion. Foto: Gallo Images

Daar was ’n tyd toe die Pumas se vleuel Qamani Kota so gefrustreerd oor sy min speelkans was, dat hy gewonder het of hy rugby nie eerder moet laat vaar nie.

Kota (24) sê ook hy het gedink hy sou nou al baie verder in sy rugbyloopbaan gevorder het. Hy is ’n oudleerling van Welkom Gimnasium, wat in 2017 vir die Suid-Afrikaanse Skolespan gespeel het.

Tussen 2018 en 2020 was hy by die Bulle, waar hy maar meestal duiksakke gedra het. In 2021 en 2022 was hy toe by die nasionale sewesakademie, sonder om ooit vir die Blitsbokke gekies te word.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
heading
description
username
Wys Kommentaar ()