Curriebeker

WP bielieslot Moerat kwyt? Watwou!

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Salmaan Moerat sê hy wil graag in die Westelike Provinsie speel en onderhandel tans om sy kontrak verleng te kry.  Foto: Gallo Images
Salmaan Moerat sê hy wil graag in die Westelike Provinsie speel en onderhandel tans om sy kontrak verleng te kry. Foto: Gallo Images

Die Westelike Provinsie het nie slapelose nagte oor die moontlikheid daarvan dat Salmaan Moerat elders gaan rugby speel nie, maar die leenspelers Willie Engelbrecht en Stefan Ungerer keer wel na onderskeidelik die Pumas en Griekwas terug vir die Curriebeker (CB)-reeks.

Hoewel daar nog nie ’n amptelike aankondiging oor die CB-reeks gedoen is nie, word verwag dat dit die naweek van 14 en 15 Januarie gaan afskop. Dit sal beteken dat dit met die Verenigde Rugbykampioenskap (VRK) gaan oorvleuel.

Engelbrecht (flank) en Ungerer (skrumskakel) is juis albei in die Stormers se beginspan vir Saterdag se VRK-wedstryd teen die Leeus in die Kaapstad-stadion.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Bepalings
Wo. 02 Feb. 22 15:30 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Tafel Lager Griquas
Airlink Pumas
Tafel Lager Park
Wo. 02 Feb. 22 17:45 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Vodacom Bulls
Toyota Cheetahs
Loftus Versfeld
Wo. 02 Feb. 22 20:00 nm. Standaard Suid-Afrikaanse Tyd
Cell C Sharks
DHL Western Province
Hollywoodbets Kings Park
Uitslae
Wo. 19 Jan. 22
DHL Western Province 21
Vodacom Bulls 40
Wo. 19 Jan. 22
Cell C Sharks 24
Tafel Lager Griquas 23
Wo. 19 Jan. 22
Sigma Lions 9
Airlink Pumas 50
Puntelyste
Span
S
W
P
1. Vodacom Bulls
1
1
5
2. DHL Western Province
1
1
5
3. Toyota Cheetahs
1
1
4
4. Sigma Lions
1
0
1