Damian loof ‘afrigter’ Frans Steyn

akkreditasie
Frans Steyn (agter) vier Damian Willemse (links) se drie saam met Sbu Nkosi in die Springbokke se Wêreldbeker-wedstryd teen Kanada in Kobe, Japan, in 2019. Steyn vervul ’n belangrike rol as mentor vir Willemse. Foto: Getty Images
Frans Steyn (agter) vier Damian Willemse (links) se drie saam met Sbu Nkosi in die Springbokke se Wêreldbeker-wedstryd teen Kanada in Kobe, Japan, in 2019. Steyn vervul ’n belangrike rol as mentor vir Willemse. Foto: Getty Images

As Damian Willemse vorentoe op toetsvlak tot sy reg gaan kom – hetsy op heelagter, binnesenter of losskakel – sal Frans Steyn se rol daarin nie onderskat kan word nie.

Die 23-jarige Willemse het Vrydag onthul in watter mate die veteraan, wat 11 jaar ouer as hy is, hom help om sy voete op die hoogste vlak te vind.

“Ek het die hele week saam met Frans geoefen met ons volgende toets om die draai. Frans help my regtig baie wanneer dit by die bestuur van die spel en skoptegniek kom, so ek leer ’n paar dinge by hom. Hy’s nie skaam om sy kennis te deel nie,” het Willemse Vrydag in ’n nuuskonferensie vanuit die span se basis in Australië gesê.

Kry die volle storie
Teken in op Netwerk24 en kry vandag onbeperkte toegang tot gehalte-joernalistiek, brekende nuus, voorste Afrikaanse koerante en tydskrifte, blits-videoinhoud, podsendings, luisterboeke en meer.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
besig om te laai... Regstreeks
Knights 12/0
Titans 515/9
besig om te laai... Regstreeks
Western Province 315/10
Lions 238/7
besig om te laai... Regstreeks
Boland 485/7
North West 163/8
besig om te laai... Regstreeks
Dolphins 146/2
Warriors 386/10
besig om te laai... Regstreeks
Mpumalanga 224/10
Easterns 293/5
besig om te laai... Regstreeks
Limpopo 227/10 & 35/6
South Western Districts 245/10
besig om te laai... Regstreeks
Border 86/10 & 65/2
Northern Cape 525/5
Inperking vir
DAE
URE
MIN
Rand - Dollar
15.59
-0.8%
Rand - Pond
20.89
-0.0%
Rand - Euro
17.38
+0.0%
Rand - Aus dollar
10.90
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Goud
1,791.82
0.0%
Silwer
22.47
0.0%
Palladium
2,379.00
0.0%
Platinum
1,016.00
0.0%
Brent-ruolie
90.03
+0.8%
Top-40
67,021
-0.1%
Alle aandele
73,455
-0.1%
Hulpbronne 10
74,081
-1.4%
Industriële 25
90,993
+0.6%
Finansiële 15
15,218
+1.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Blitsblik op ’n maatskappy

Volg die maatskappy se aandeelprys en lees nuwe Sens-verklarings en resultate hier.

Verkeer in jou area

Kies 'n area om verkeersvoorvalle op jou roete te sien.

Klik om te stel
Nuuswenke

Het jy 'n nuuswenk of storie wat jy graag met Netwerk24 wil deel? Stuur gerus 'n e-pos aan ons nuusspan.

Stuur 'n e-pos